
Wiele2Wiele kuier saam met Waldo en Hannes van La’t Wiel
Loading player...
Hierdie week vir Wiele2Wiele kuier Waldo van der Waal en Hannes Visser van die baie gewilde La’t Wiel-motorprogram in die ateljee. Wil jy jou 4x4-wa toerus vir die boendoes? Die nuwe La’t Wiel 4x4-winkel is jou oplossing. Wiele2Wiele gesels ook oor die bekendstelling van Lexus se pragtige en luukse UX 250h kompakte sportnuts wat opgekikker is en gaan ry met Mahindra se XUV700.