Agri-uur: 10 Februarie, Heinrich Victor

Loading player...
Nagenoeg 3 800 bale is vóór vandeesweek se wolveiling onttrek, wat gelei het tot die aanbieding van net meer as 14 200 bale. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
9 Feb 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

Elke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal.
2 Feb 10PM 11 min