
Huweliskfokus: Verstaan die behoeftes in 'n huwelik
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Verstaan die behoeftes in die huwelik.”