
Wiele2Wiele ry nuwe Scorpio N en C5 Aircross
Loading player...
Hierdie week vir Wiele2Wiele gaan ry hulle met Mahindra se splinternuwe Scorpio-N – ’n groot geharde 4x4-sportnuts wat jy kan koop vir onder R600 000. Hulle spandeer ook tyd met Citroën se C5 Aircross, gesels met Shaun Rouse oor sy aangename karverkoop-ondervinding en daar is groot rooi trane wat vloei in die ateljee oor ‘n motorfiets.