
Romeine 1:20 - God openbaar in dubbel sterre
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Ruimtefisikus, Ruhann Steyn oor Dubbel Sterre en die Here se hand in hoe hulle gevorm word.