
Huweliksfokus: Hoe begin 'n buite-egtelike verhouding?
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe begin ‘n buite-egtelike verhouding?”