
Wiele2Wiele gesels oor Volvo C40 Recharge
Loading player...
Hierdie week vir Wiele2Wiele word daar gesels oor die onthulling van Volvo se nuwe elektriese C40 Recharge, hulle gaan ry met Isuzu se D-Max V-Cross dubbelkajuitbakkie en hulle monde hang oop oor Ford se nuwe Everest. Daar word ook gekyk na die verskil tussen kW en NM en vir 2wiele word die Suzuki GSX S100 op die proef gestel.