Veeboere wees reg vir winter met NUTRI Feeds

Loading player...
Die somer begin einde se kant toe staan en dit raak tyd vir veeboere om aandag aan weiding te gee. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het by Phillip Lee, Senior Tegniese- en Verkoopsbestuurder – Herkouers van NUTRI Feeds aangeklop om te hoor wat presies winterweiding is en hoe kommersiële produsente gedurende die winter uitdagings kan oorkom.
24 Feb 2023 8AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min