Andre Botha - SARZA vertel van hulle hulp aksie in Turkye

Loading player...
Andre Botha van SARZA some met Give of the Givers het Turkye besoek om hand by te sit met die reddingsaksie na die onlangse vernietigende aardbewings
27 Feb 2023 11AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min