
Huweliksfokus: Is jy alreeds besig met 'n buite-egtelike verhouding?
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vra vandag die vraag: “Is jy alreeds besig met ‘n buite-egtelike verhouding?”