Pasop vir Vals Profete

Loading player...
Jesus maan ons aan in Mattheus 7 om te pasop vir vals profete, wat bedoel Hy daarmee? Luister saam na hierdie oorsigtelike gesprek oor die tema ('n dieper, meer omvattende studie en bespreking mag later volg)

Matt 7:15-18 (1953) 15
15 Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is.
16 Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. 'n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie!
17 So dra elke goeie boom goeie vrugte; maar 'n slegte boom dra slegte vrugte.
18 'n Goeie boom kan geen slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom ook geen goeie vrugte nie.
2 Mar 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 121 - Oppad met God

Müller en Louis Negrini gesels vandag oor Ps 121 - die Here roep ons om saam met Hom te stap
26 Mar 49 min