
Romeine 1:20 - God openbaar in naakte seeslakke
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met marinebioloog, Mariette Wheeler oor die wonderskone naakte seeslakke en net hoe uniek die Here hulle elkeen beskerm