Suid-Afrika is amptelik op die Gryslys geplaas

Loading player...
Suid-Afrika is op 'n "gryslys" geplaas deur die Internasionale Taakspan vir Finansiële Aksie, wat wêreldwye korrupsie monitor. Politieke kenner, Professor Andre Duvenhage gesels met die Good Morning Breakfast en veruidelik wat dit vir Suid-Afrika beteken.
7 Mar 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes