
Huweliksfokus: Kan ek herstel van 'n buite-egtelikeverhouding?
Loading player...
One skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Kan ek herstel van ‘n buite-egtelike verhouding?”