Agri-uur: 15 Maart, Nicola Wiid

Loading player...
‘n Studente landbou-organisasie genaamd Kovsies Agri is Dinsdag deur die Universiteit van die Vrystaat in samewerking met SAAI bekend gestel. OFM-nuus se Bambatha Giko het hierdie bekendstelling bygewoon. Hy’t met die voorsitter van Kovsies Agri, Nicola Wiid, gepraat …
14 Mar 2023 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min