Bou op die Rots

Loading player...
Charles van Onselen en Louwrens Viljoen gesels saam oor die belangrikheid van Jesus se woorde, naamlik, om op die Rots te bou:

Mattheus 7:24-27 (1953)
24 Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het.
25 En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots.
26 En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met 'n dwase man wat sy huis op die sand gebou het.
27 En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm en dit het geval, en sy val was groot.
16 Mar 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 93: God KEN jou naam!

Müller en Deon Gerber gesels oor Ps 93: God KEN ons naam en Hy het 'n verhouding met Sy kinders
15 May 51 min