Goeie graanopbrengste verwag - NWK

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger gesels met Martiens du Plessis, bestuurder van landbousisteme en -projekte by NWK, om meer uit te vind oor wat ons in terme van weerstoestande en die oesskatting kan verwag.
27 Mar 2023 2AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min