
Huweliksfokus: gewoontes en roetine kan skadelik wees
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Gewoontes en roetine kan skadelik wees.”