We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers the theme “Self-control” from 1 Pet 15
Janine van Niekerk gesels met Nathan Jean, Joe Dippenaar en Johan Heystek oor die Awaken Worship Festival wat vir vier dae by Ruimsig Gemeente in Krugersdorp plaasvind.
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons die Mostertplant deur die gefassineerde oë van natuurkundige Kobus Coetzee…
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se gesprek gaan met die tema: “Reg praat is nie genoeg nie.”
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.