Leer ken bekroonde Bfn musikant Corneil Muller in die Kunsteklop

Loading player...
Bloemfontein kunstenaar Corneil Muller wie wel-bekend is vir sy kragballades wat jou vir ’n oomblik sal laat stilstaan sluit aan op die OFM Kunsteklop met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens om te gesels oor sy liefde vir musiek en meer.
2 Apr 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min