
Romeine 1:20 - God openbaar in die voortbestaan van die Skepping
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Izak De Villiers Louw, oor die voortbestaan van die skepping, en hoeveel dit omtrend ons Here openbaar.