
Charl Saunderson gesels in sy progam “Kom ons praat ‘n bietjie boer”
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede landbouers.