
Huweliksfokus: Spesiale konneksie 'n daaglikse roetine
Loading player...
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Spesiale konneksie ‘n daaglikse roetine.”