
Romeine 1:20 - God openbaar in die Vlermuis
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons na die wonder van die Vlermuis! Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg is duidelik baie lief vir die oulike dierasies!