Kameraadskap word as kuns uitgebeeld van dwars oor die Karoo

Loading player...
Ons Karoo en Kontrei nooi kunstenaars in die Karoo en omliggende dorpe om hul kunswerke in te skryf onder die tema Kameraadskap. Kunstenaars hoef slegs 'n foto van hul werke te neem en aanlyn dit te deel by www.onsknk.org.za. Die publiek stem dan vir hul gunstelling werke wat dan deur die jaar by 6 plaaslike feeste op uitstalling sal wees. Stigter van Ons Karoo en Kontrei, Adri Smit sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om te gesels oor die besonderse projek en om jou te nooi om ook jou kunswerke te deel.
18 Apr 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min