
Romeine 1:20 - God openbaar in die Bloukraanvoël
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ons na die wonder van die SA se nasionale voël, die Bloukraanvoël en hoe die Here Homself in die statige voël openbaar het