
Romeine 1:20 - God openbaar in die donkerte van die ruimte
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ons die donkerte in die ruimte saam met Dr Ruhann Steyn, ons ruimtefisikus.