
Caroline Pitout oor elke mens se evangelisasie
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Caroline Pitout oor die Evangelism Field School wat hulle aanbied om gewone mense te leer hoe om ander van Jesus te vertel. DUKU OUTREACH Evangelism Field School, 16-21 May 2023 - carolinepitout@gmail.com