
Romeine 1:20 - God openbaar in die Modderspringer
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag help Mariëtte Wheeler (ons marinebioloog) ons om die uiters unieke “Modderspringer” te ontdek