
Romeine 1:20 - God openbaar in Basil
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag help Kobus Coetzee ons om Basil te ontdek en te herken wat die Here omtrend Homself daarin openbaar het.