
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse progam “Kom ons praat ‘n bietjie boer”
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede landbouers. Vandag gesels hy oor wanneer die regte tyd is om ramme in te sit.