Charl Saunderson gesels in sy weeklikse progam “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede landbouers. Vandag gesels hy oor goeie seleksie of “beste betalers”.
25 May 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Charl Saunderson gesels hierdie week oor erkenning en dankbaarheid.

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorperstoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak…
9 Oct 4 min