
Diplomatieke immuniteit kan Poetin nie teen lasbrief beskerm
Loading player...
Die DA versoek die regering om Rusland duidelik in kennis te stel dat Poetin in hegtenis geneem sal word indien hy sy voete in Suid-Afrika sit.