
‘Bidvest-rasseskema’: Solidariteit vra steun in VSA
Loading player...
Solidariteit het ʼn formele versoek aan die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, en groot Amerikaanse aandeelhouers in Bidvest Group Limited, gerig, waarin dié organisasie vra vir onmiddellike optrede teen ʼn rassediskriminerende werknemersvoordelebeleid van Bidvest wat die kinders van wit Bidvest-werknemers in Suid-Afrika uitsluit.
Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by Solidariteit, verduidelik.
Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by Solidariteit, verduidelik.