Weird Wide Web - Hierdie man het betaal om 'n bietjie langer gemaak te word

Loading player...
’n Amerikaanse liggaamsbouer Brian Sanchez het £86 000, net meer as 2 miljoen rand, betaal om homself 7 duim langer te maak.
6 Jun 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min