Nêrens Noord-Kaap keer terug huis toe na die Vrystaat Kunstefees

Loading player...
Regiseur van die produksie Nêrens Noord-Kaap, Nico Scheepers sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om te gesels oor hoekom dit voel asof die verhoog weergawe van die verhaal, huis toe kom tydens die Vrystaat Kunstefees. Kry kaartjies hier https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1528832333
9 Jun 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min