
Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer"
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers. Vandag gesels hy oor goeie seleksie of “beste betalers”.