Feel Good Friday - Hond beseer in die Oekraïne kry nuwe werk by die polisie.

Loading player...
’n Driejarige weermaghond wat erg in ’n vuurpylaanval in die Oekraïne beseer is, het ’n nuwe werk gekry – saam met die Hongaarse polisie.
16 Jun 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min