
Romeine 1:20 - God openbaar in Sy beskerming
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die wonder van die God se beskerming op die vlak en skaal van die heelal. Ruimtefisikus Ruhann Steyn help jou om te verstaan.