Narrewales met die Bloem Klown Troop by die Vrystaat Kunstefees

Loading player...
Die Bloem Klown Troop se lede Sjaka Septembir, Charl Henning en Oliver Bonga sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om te gesels oor die vryheid wat "clowning" hul gee en hoeveel hulle leer oor hulself. Kom lag saam by die Vrystaat Kunstefees 13 & 14 Julie. Kaartjies is hier beskikbaar https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1528913142
29 Jun 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min