Kom kuier saam by die Vrystaat Kunstefees Blêrkas!

Loading player...
Die bekende Blêrkas! staan reg met top klas vermaak by die jaar se Vrystaat Kunstefees. Isabel Lock en Gavin Coetzer deel al die besonderhede met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens in die OFM Kunsteklop. Die volledige program is hier beskikbaar: https://vrystaatkunstefees.co.za/
4 Jul 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min