
Bloulig-voorval: Spesialiseenheid se 'boeliegedrag' onaanvaarbaar
Loading player...
Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, sê daar sal sterk opgetree moet word teen die betrokkenes wat die naam van die polisie se BBP-beskermingsdiens deur die modder sleep.