Weird Wide Web - Wêreld se pynlikste plant

Loading player...
'n Man wat aan die 'wêreld se pynlikste plant' geraak het, het gedeel hoe dit voel en dit behoort nie as 'n skok te kom dat dit nie juis lekker is nie.
11 Jul 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min