
Romeine 1:20 - God openbaar in seesponse
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk Marinebioloog, Mariëtte Wheeler die beedskone Sponse in die see, en ons waardeer wat die Here omtrend Homself in hulle openbaar het.