
Koninkryk Kapitaal
Podcast · BAASRAAK RADIO
"Welkom by Koninkryk Kapitaal. Die podcast waar ons praat oor geld, groei en God. Vir klein en medium besighede wat wil bou met integriteit, wysheid en goddelike beginsels. Want as God jou roep om te bou, wil Hy jou ook toerus." Bou jou besigheid. Eer jou Koning.
















