Weird WIde Web - Globetrottende teddiebeer van Skotse berg gered

Loading player...
Alastair Tyson het gevrees dat Mini Tyson vir ewig verlore sou wees nadat hy die beer op 9 Julie op die kruin van Buachaille Etive Beag agtergelaat het. Die teddie was op 'n aantal avonture, insluitend op mnr Tyson se wittebrood.
19 Jul 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min