Weird Wide Web - Die antwoord op stygende seevlakke

Loading player...
Volgens wetenskaplikes is een manier om stygende seevlakke te bekamp, om geboue te begin gebruik wat op water dryf.
25 Jul 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min