
Romeine 1:20 - God openbaar in die Grondspeg
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk Andrew Buitendach die “Grondspeg”, wat toe nie amptelik ‘n houtkapper is nie, maar wel fassinerend is.