
GNT gesels met Manne van die Woord
Loading player...
Wynand gesels met Manne van die Woord (Dawie Spies, Arnold Geerdts en Gerhard van Wyk) oor hulle stand van sake en ook hulle buitelandse betrokkenheid en bediening aan manne.