
Charl Saunderson se weeklikse praatjie “Kom ons praat bietjie Boer”
Loading player...
Charl Saunderson, bekende dorper-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, gesels oudergewoonte oor ‘n interessante onderwerp uit die landbousektor en gee ook advies aan mede-landbouers om huidige uitdagings aan te spreek en te oorkom. Saunderson verwys na die nalatenskap wat iemand agterlaat.